WildeBoer SMELT ELITE is: - Wei (whey in Roonek-taal) en laktose vry. - Voordelig vir A, B & O bloedgroepe. - Vry van suiker, aspartaam en is KETO vriendelik. - 'n Natuurlike eetlus demper. - Help jou belustigheid (vir heeltyd vreterigheid...) onder beheer hou. - Stabiliseer jou bloedsuikervlakke. - Kan help om bloeddruk en cholestrol onder beheer te kry. IDEAAL VIR MANS, OU-MENSE, VROUMENSE & TIENERS (MAAR NIE TROETELDIERE OF GOUDVISSE NIE) EN IS 'N GESONDE, VOLMAAG ALTERNATIEF VIR JOU MALKOPPIE, LOOP-PAS MARS GEJAAG NA WIND LEEFSTYL.
Die perfekte maaltyd vervanger en na-oefen proteïene.
SMELT ELITE (1,5kg)
SKU: WBSMELT ELITE BLOU
ZAR 745.00Price

