WildeBoer Pienk is ontwikkel vir die vrou wat weet wat sy wil hê.
WildeBoer Pienk se SMELT² is spesiaal saamgestel om in vroue, dames en meisies se unieke behoeftes te voorsien. Studies bewys dat tot 80% van ware Eva's, nie goed doen met melk produkte nie, so ons het vorendag gekom met 'n unieke samestelling van eierwit - en soja proteïene. Perfek vir vetjies smelt en ook geen gevoeter met jou hormone nie.
- Wei (whey in Roonek-taal) en laktose vry. - A & O bloedgroep vriendelik. - Vry van suiker, aspartaam en VET! - 'n Natuurlike eetlus demper. - Help jou belustigheid (vir soetgoed Susan...kalmeer jy net vir my) onder beheer hou. - Stabiliseer jou bloedsuikervlakke. - Laag in koolhidrate. - Hoog in gesonde proteïene. IDEAAL VIR MAMMAS EN BESIGE EVA'S. HOU WEG VAN JOU HANDSAK-BRAKKIE. EET BETER EN BEWEEG JOU LYFIE, DIS NIE 'N TOWER DRANKIE NIE.

