Of jy nou ploeg, of pomp, Va-Voom "Pre-Workout" is nie jou gewone voor-oefen woema nie.
Dis 'n samestelling geformuleer deur gesoute sportmanne wat liggaamsbouers, Ysterman atlete, Crossfit atlete en rugbyspelers insluit.
Dis ideaal vir 'n ploeg deur die lande sleep, 'n leeu aanvat, 'n haai wil soen of met jou meisie/ vrou stry (bang gat!).
Jy kan dit ook gedurende jou sweet-sessie gebruik in klein slukkies. Ideaal vir fris Chrisse, vinnige Fanies, blitsige Bennies, funksionele Frikkies en spier tiere.Gee jou goeie oemf vir maksimum krag, energie en spiere pomp.
Mal Sterk krag en energie.
Veilg vir alle atlete. Ons produkte is almal vry van verbode middels en gagga goeters.
HOU NOGSTEEEDS WEG VAN OU MENSE, VROUMENSE, JACK RUSSELS, KINDERS EN SISSIES.
top of page
SKU: WBVOOM
R495.00Price
bottom of page

